Maak my bruin oë blou
’n Jong meisie, Amy Carmichael (1867-1951) het bruin oë gehad, maar sy het so gewens haar oë was blou. Sy het selfs tot God gebid om die kleur van haar oë te verander en toe Hy dit nie gedoen het nie, was sy baie teleurgesteld. Toe sy 20 jaar oud was, het sy gevoel die Here roep haar om sendeling…
Help om liefde te laat toeneem
’n Jong man het aan sy pa gesê: “Pa, ek gaan binnekort trou.” “Hoe weet jy dat jy al gereed is vir die huwelik, Ron?” het sy pa gevra. “ Is jy verlief?” “Ja, Pa, ek is.” Toe vra sy pa: “Maar hoe weet jy dit? Hoe weet jy dat jy regtig verlief is?” “Laasnag toe ek my meisie gegroet…
Die Skoonheid Van Vergifnis
Iets wat aanvanklik as ’n versameling begin het, het gegroei tot ’n moontlikheid om ander te bedien. Larry en Mary Gerbens is al die afgelope 10 jaar besig om artistieke werke oor die Verlore Seun van Lukas 15 te versamel. Hulle versameling sluit ’n skildery van Rembrandt in en heelwat ander artikels van bekende kunstenaars wat hierdie episode uitbeeld. Die…
God Se helpers
Ek het ’n gesprek met ’n aantal kinders gevoer oor God en magtige helde toe Tobias skielik ’n vraag gestel het. Die intelligente, weetgierige vyfjarige seun het die vraag gestel aan enigeen wat wou luister: “Het God ook ’n spesiale helper soos Hercules?” Sy ouer broer van sewe, wat al ’n bietjie wyser was, het vinnig geantwoord: “Ja, Hy het…
Die mooiste
Toe ek op die ouderdom van 19 ’n Christen geword het, het ek onmiddellik ’n diepe liefde vir al die pragtige geestelike lofliedere ontwikkel. My hart het gewoonlik oorgeloop van liefde en dankbaarheid wanneer ons van God se liefde in Christus gesing het. Gou was een van my geliefkoosde liedere (uit die laat 1600’s) die pragtige loflied Fairest Lord Jesus.…
VerbeeL jou dit!
Ek en ’n paar vriende het gedink dat ons ’n rustige tydjie sou deurbring terwyl ons na ’n aantal kunswerke van die verlore seun wat na sy vader teruggekeer het, gaan kyk het (Lukas 15). Toe ons by die inligtingstafel kom, het ons brosjures, boeke en aanwysings gesien wat ons na die kunswerke heenwys. Op die tafel was daar ook…
Die ander kant
Toe iemand onlangs aan my vriend gesê het “Sien jou oor ’n jaar,” het dit vreemd geklink toe die man antwoord: “Ja, sien jou aan die ander kant.” Hy het bedoel dat hy hom aan die ander kant van ’n jaar se diens in die vloot sou sien. Maar omdat daardie uitdrukking dikwels gebruik word om na die hemel te…
’n kragtige woorD
Toe ’n tiener, Poh Fang, gehoor het van Jesus se liefde vir haar en Hom as haar Verlosser aangeneem het, was haar ouers nie so seker of die Christendom meriete het nie. Toe stuur hulle haar ouer suster saam met haar kerk toe om ’n ogie oor haar te hou. Maar toe gebeur daar iets wat hulle nie verwag het…
god is aan die Werk
Jack en Trisha was laat een nag onderweg na die hospitaal vir die geboorte van hulle tweede kindjie. Onverwags het iets dramaties gebeur. Trisha het begin om geboorte te skenk! Desperaat het Jack 911 geskakel en Cherie White, ’n krisisbeampte, het aan hom verduidelik hoe om die geboorte te hanteer. Toe die baba gebore is, wou die baba nie asemhaal…
God is aan die werk
Jack en Trisha was laat een nag onderweg na die hospitaal vir die geboorte van hulle tweede kindjie. Onverwags het iets dramaties gebeur. Trisha het begin om geboorte te skenk! Desperaat het Jack 911 geskakel en Cherie White, ’n krisisbeampte, het aan hom verduidelik hoe om die geboorte te hanteer. Toe die baba gebore is, wou die baba nie asemhaal…